Valentijn komt er aan. Tijd om nog eens te grasduinen in de categorie poëzie.
Deze keer een liefdesgedicht in het Afrikaans.
DJ Opperman: Dank
Ek bring aan jou die eerste vrugte van die land
met ingehoue vreugde en met dankbaarheid:
'n mieliekop, lemoen of roos op skurwe hand
gedra as nuwe huldes van seisoen en tyd ;
jaarliks die eerste piesangtros uit die vallei
waar gramadoelas was, omdat ek nou nog voel
sonder jou liefde is die graaf te swaar vir my
en val die geil reëns van die berge sonder doel
uit "Verstaan my verlangste", 100 liefdesgedichten in het Afrikaans
Reacties